30 APRIL – 3 MEI 2027 · JEFFREYSBAAI
KUNSKOORS
PROGRAM
Vier dae van kuns, musiek, teater en stories. Kies jou dag, ontdek wat op die verhoog wag en beplan jou eie Kunskoors-ervaring.
✦ KUNSKRONKEL ✦ MUSIEK ✦ TEATER ✦ DIE BOEKRAK
VIND JOU VOLGENDE HOOGTEPUNT
KIES JOU DAG.
Van ’n oggend op die kunsroete tot ’n aand vol musiek. Blaai deur die dae en maak plek vir jou gunstelinge.
Waar ’n direkte geleentheidskakel nog nie beskikbaar is nie, neem die Quicket-knoppie jou na Kunskoors se organiseerderblad.
Laai program af30 APRIL 2027
VRYDAG.
3 programitems · Jeffreysbaai
09:00 – 13:00
30 APRIL
KUNSKRONKEL
Kunskronkel
Kunsroete deur die ateljees
Kunskoors se Quicket-blad
15:00
30 APRIL
MUSIEK
Brass in Harmony
Oase Gemeente Jeffreys Baai
Kunskoors se Quicket-blad
19:00
30 APRIL
MUSIEK
Anna Davel
Oase Gemeente Jeffreys Baai
Direkte geleentheidbespreking
GOED OM TE WEET
MAAK DIT
JOU FEES.
Die program kan verander. Bevestig die jongste tye, lokale en kaartjiebeskikbaarheid op Quicket voordat jy bespreek.
Meer inligting volg
Die twee Saterdag-teatertitels word nog bevestig. Verdere besonderhede oor Die Klein Prinsie en Encore Band sal volg.
Kunskoors op Quicket ↗